Oom Frik en die Braai wat Nie Wou Opgee Nie
Oom Frik en die Braai wat Nie Wou Opgee Nie Ek weet nie wie besluit het dat mens in die reën moet kamp nie. Al wat ek weet, is dat dit altyd soos ‘n goeie idee klink wanneer jy die bespreking maak. Drie maande later staan jy in ‘n modderplas en wonder waar jou lewe […]